Vir die Pa wat ’n Bietjie WILD isNie alle helde dra kappies nie. Sommige dra ’n multitool, kou biltong soos ’n sport, , en hou ’n mini Jäger in hul sak – net vir noodgevalle (soos Vrydagmiddagverkeer).
Estimated delivery dates: Oct 30, 2025 - Nov 1, 2025